Peter Francis James

Peter Francis James
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Francis James (gebore 16 September 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Losers (2010) en in die televisiereekse Oz (1997) en Law & Order: Special Victims Unit (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy